Huise Te Koop

Show / Hide Search Area


AABS8 - HEILBRON - R 680 000


4 2 1/2 1 2


Vinnige inligting
Slaapkamers
4
Sitkamers
1
Badkamers
2 1/2
Eetkamers
1
Motorhuise
2
Studeerkamer
Ja







Details:

HUIS NABY SKOOL

Ruim 4 slaapkamer huis met 2 1/2 badkamers. Netjiese kombuis met aparte opwaskamer. Sitkamer, eetkamer en woonkamer. Buite braai met stoep en groot gevestigde tuin. Dubbel motorhuis met dubbel afdak voor. Palisades aan voorkant van huis. Loop afstand van die skool.