Huise Te Koop

Show / Hide Search Area


AABS7 - House - HEILBRON - R 830 000


4 2 2 2


Vinnige inligting
Slaapkamers
4
Sitkamers
2
Badkamers
2
Eetkamers
1
Motorhuise
2
Ander
LAPA EN BRAAI AREA







Details:

Baie netjiese huis in rustige omgewing naby hoërskool nou in die mark.

Die huis bestaan uit 4 Slaapkamer, met dubbel badkamers, kombuis met baie en mooi kaste, eetkamer, sitkamer en sonnige woonkamer met kaggel.

Daar is 'n lapa met ingeboude braai direk aan die huis.

Goed gevestigde tuin

Dubbel motorafdak.