Huise Te Koop
Show / Hide Search Area
AABS6 - HEILBRON - R 525 000 | |
Details: NABY HOËRSKOOL 3 slaapkamer huis, 11/2 badkamer, sitkamer, eetkamer, netjiese kombuis met mooi houtkaste. Ekstra slaapkamer en badkamer buite die huis wat ook kan dien as woonstel. Enkel afdak. Loop afstand van die skool. |
|