Details: WINSKOOP PRYS DRASTIES VERLAAG!
Baie netjiese stewige 3 slaapkamer huis op 2 erwe 1487 & 1475m² te Koppies
- 1 Motorhuis,
- Gevestigde tuin, Lapa
- Draad omhein,
- 2 x Buite vertrekke, Plavleisel om die huis.
- Afdakke vir 6 motors.
DEFNITIEF 'N MOET OM TE BESIGTIG!
|