Huise Te Koop

Show / Hide Search Area


AABS35 - House - HEILBRON - R 525000.00


3 2 1 1


Vinnige inligting
Grondoppervlak
HEILBRON
Slaapkamers
3
Sitkamers
1
Badkamers
2
Motorhuise
1







Details:

SENTRAAL GELEë

KARATERVOLLE 3 SLAAPKAMER HUIS MET BAIE MOOI HOUT VLOERE EN DEUR KOSYNE. ALLE SLAAPKAMERS HET INGEBOUDE KASTE. DIE SITKAMER VORM DIE SENTRALE PUNT VAN DIE HUIS EN HET 'n BAIE MOOI ANTIEKE KAGGEL IN. DIE HUIS HET TWEE BADKAMERS, EEN MET 'n BAD EN ANDER MET 'n STORT. DAAR IS 'n SONNIGE KOMBUIS MET BAIE MOOI HOUT KASTE IN. DIE HUIS BESKIK OOR EEN BEDIENDE KAMER EN EEN MOTOR HUIS. DIE HUIS IS VEILIG OMHEIN MET PALISADES EN DRAAD HEINING.