Huise Te Koop

Show / Hide Search Area


AABS17 - House - Koppies - R 800 000


4 2 + 1 apar 2


Vinnige inligting
Slaapkamers
4
Badkamers
2 + 1 apar
Motorhuise
2







Details:

NUUT IN KOPPIES - 7 MAART 2013

Baie netjiese, groot dubbelverdieping huis, nuut in die mark in Koppies.

Huis bestaan uit:

Ruim sit-, eetkamer.  Aparte woonkamer.  Groot kombuis met baie kaste.  Aparte opwas.

4 Slaapkamers.  2 Badkamers met aparte toilet

Groot stoep. Dubbel garage. Heelwat kamers aan die motorhuis wat omskep kan word as 'n woonstel. aparte eenman wonstel op die erf.