For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com

5 Hectare Plot for Sale in Koppies    R735 000.00 price reduced

This 5ha plot is situated in Koppies 1km from mid-town. It is perfect for small scale farming or as a weekend retreat.

5 Hectares of land, 2 Bedroom House, Built-In Cupboards, Single Bathroom, Large Open Plan Lounge/
Dining Room, Kitchen with Built in Units and Eyelevel Oven, Double Garages, All Windows Equipped
with Burglar Proofing, One bedroom Flat let,
3 Phase Electricity, Small Store Room!
Farm Ideal for Vegetable cultivation and Livestock Farming!

 


PERFEKTE GELEETHEID OM 'N GASTEHUIS TE BEGIN 3KM UIT DIE DORP KOPPIES!!   R680 000.00

Die Huis was oorspronklik gebou as Gastehuis.

Die hele huis is geteël.

5 Slaapkamers met ingeboude kaste.

5 Badkamers waarvan 3 badkamers En Suite is.

Badkamers 1 & 2 - Stort, toilet wasbak.

Badkamers 3, 4 En Suite vol badkamers met bad, toilet en wasbak.

Badkamer 5 Hoof slaapkamer En Suite met bad, stort, wasbak en toilet.

Kombuis, opwas, Stoof & Hob.

Waskamer 

2 Garages

3 Afdakke

Sit - Eetkamer baie groot.

Boorgat toegerus met baie water.

Pre paid krag.

Baie potensiaal te veel om op te noem.

Kontak my gerus.

 

 


10HA PLOT TE KOOP   R1 050 000.00 Prys verlaag

4 Saapkamer huis met baie sterk water.

DIe Plot is reg vir die persoon wat graag wil boer winsgewend op 'n kleinskaal en weg wil breek van die stad se geraas met beeste, skape & varke.

4 Slaapkamers met houtvloere

2 Badkamers

Kombuis (Stoof Oond & Hob) Tëels

Opwas, Waskamer,

4 Garages, 3 Buitegeboue, Melkkery

Sekuriteit bestaan uit veiligheidshekke, diefwering baie veilig.