For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com

Cornelius & Vennote Ingelyf  is 'n prokureursfirma wat spesialiseer in transportbesorging, hooggeregshof- en landroshof litigasie, skuldinvorderings, egskeidings, oprigting van maatskappye en trusts, opstel van testamente en bereddering van boedels, arbeidsreg aangeleenthede en enige regsverwante regswerk.

Kontak ons gerus vir enige navrae.