Details: Baie netjiese huis in rustige omgewing naby hoërskool nou in die mark.
Die huis bestaan uit 4 Slaapkamer, met dubbel badkamers, kombuis met baie en mooi kaste, eetkamer, sitkamer en sonnige woonkamer met kaggel.
Daar is 'n lapa met ingeboude braai direk aan die huis.
Goed gevestigde tuin
Dubbel motorafdak.
|