For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com

30 HA GASTE PLAAS BESKIKBAAR - WORD AS LOPENDE SAAK VERKOOP. DIT BESTAAN UIT DIE VOLENDE:

5 SLAAPKAMER WOONHUIS, 2 BADKAMERS, KOMBUIS, OOP PLAN SIT-EN EETKAMER. 

3 SLAAPKAMER GASTE HUIS MET EEN BADKAMER, SITKAMER EN GROOT KOMBUIS.

APARTE 3 SLAAPKAMER EENHEID MET 3 BADKAMERS, SITKAMER, KOMBUIS EN STOEP.

NOGE APARTE 2 SLAAPKAMER EENHEID MET EEN BADKAMER, SITKAMER, KOMBUIS EN BINNE BRAAI.

BAIE MOOI KLIP KERKIE VIR INTIEME TROUES. GROOT ONTHAAL SAAL WAT MIN OF MEER 125 MENSE KAN VAT.

BAIE MOOI GROOT EN GEVESTIGDE TUIN. HEEL WAT BUITE GEBOUE. DIE KOOP SLUIT ALLE MEUBELS, TOERUSTING, BREEKGOED EN VELLE MEER.

DIE PLAAS IS 10KM UIT HEILBRON UIT.

HIERDIE IS 'n UITSTEKENDE BESIGHEIDS GELEENTHEID.