Huise Te Koop

Show / Hide Search Area


     
Verwysing #

Eiendom Kode:
Kliek hier om jou eiendom met ons te lys

(1) (2) (3) (4) Next>>
AABS8photo1.jpg
AABS8 - HEILBRON - R 680 000

4 2 1/2 1 2

HUIS NABY SKOOL Ruim 4 slaapkamer huis met 2 1/2 badkamers. Netjiese kombuis met aparte opwaskamer. Sitkamer, eetkamer en woonkamer. Buite braai met stoep en groot gevestigde tuin. Dubbel motorhuis met dubbel afdak voor. Palisades aan voorkant van huis. Loop afstand van die skool. ...

Kliek hier om meer informasie oor hierdie eiendom te sien.
AABS7photo1.JPG
AABS7 - House - HEILBRON - R 830 000

4 2 2 2

Baie netjiese huis in rustige omgewing naby hoërskool nou in die mark. Die huis bestaan uit 4 Slaapkamer, met dubbel badkamers, kombuis met baie en mooi kaste, eetkamer, sitkamer en sonnige woonkamer met kaggel. Daar is 'n lapa met ingeboude braai direk aan die huis. Goed geve ...

Kliek hier om meer informasie oor hierdie eiendom te sien.

AABS6 - HEILBRON - R 525 000

3 1 1/2 1 AFDAK

NABY HOËRSKOOL 3 slaapkamer huis, 11/2 badkamer,  sitkamer, eetkamer, netjiese kombuis met mooi houtkaste. Ekstra slaapkamer en badkamer buite die huis wat ook kan dien as woonstel. Enkel afdak. Loop afstand van die skool. ...

Kliek hier om meer informasie oor hierdie eiendom te sien.
AABS53photo1.jpg
AABS53 - House - KOPPIES - R 550 000

3 1 1 1

WINSKOOP PRYS DRASTIES VERLAAG!                                Baie netjiese stewige 3 slaapkamer huis op 2 erwe 1487 & 1475m² te Koppies ...

Kliek hier om meer informasie oor hierdie eiendom te sien.

AABS5 - HEILBRON - R 680000

3 2 1 2

NETJIESE HUIS NOU NUUT IN DIE MARK - 10 JUNIE 2014 3 Slaapkamer huis met ingeboude kaste, 2 1/2 badkamers, ruim sitkamer, aparte eetkamer. groot kombuis met baie kaste. Dubbel motorhuis aan die huis. Die huis is in 'n rustige omgewing gelee en het 'n goed instandgehoude tuin. ...

Kliek hier om meer informasie oor hierdie eiendom te sien.
(1) (2) (3) (4) Next>>